Elektronkonfigurasie is die rangskikking van elektrone in 'n atoom, molekule of ander struktuur. Dit verwys spesifiek na die plasing van elektrone in atoom-, molekulêre- en ander vorme van elektronorbitale.
Developed by StudentB